Ad is not active - find similar ads in Houses & Flats for rent in Waterkloof Ridge.

2 Slaapkamer woonstel in eksklusiewe sekurteits kompleks te huur

Waterkloof Ridge, Pretoria, Gauteng Added via phone at 20:36, 3 December 2016, Ad ID: 1005585116

R 7,000
Offer from Individual
How many bedrooms? 2
How many bathrooms? 2
Surface size (m2) 74

Netjiese 2 slaapkamer grond eenheid in eksklusiewe sekuriteitskompleks - Waterkloofrif ext 2.
Leef area met oopplan kombuis, 2 badkamers en 2 skadu net afdakke vir motor. Baie sentraal gelee, maklike toegang tot hoofpaaie en naby winkelsentrums. Heerlike stil omgewing met streng kompleks reels.
Toegang tot klubhuis, swembad, tennisbane, muurbalbaan en braaifasiliteite.
R7000 pm Beskikbaar 1 January 2017
Kontak besonderhede: 824 - show phone -

The OLX app is available for:
Android and iPhone

2 Slaapkamer woonstel in eksklusiewe sekurteits kompleks te huur Waterkloof Ridge - image 2
2 Slaapkamer woonstel in eksklusiewe sekurteits kompleks te huur Waterkloof Ridge - image 3
2 Slaapkamer woonstel in eksklusiewe sekurteits kompleks te huur Waterkloof Ridge - image 4
2 Slaapkamer woonstel in eksklusiewe sekurteits kompleks te huur Waterkloof Ridge - image 5
2 Slaapkamer woonstel in eksklusiewe sekurteits kompleks te huur Waterkloof Ridge - image 6
2 Slaapkamer woonstel in eksklusiewe sekurteits kompleks te huur Waterkloof Ridge - image 7
2 Slaapkamer woonstel in eksklusiewe sekurteits kompleks te huur Waterkloof Ridge - image 8
Views:845