Ad is not active - find similar ads in Houses & Flats for rent in Bloemfontein.

2 Slaapkamer woonstel te Huur op Ferreira (DEP Afbetaalbaar)

Bloemfontein, Free State Added at 19:22, 12 May 2017, Ad ID: 1005581327

R 4,800
Offer from Individual
How many bedrooms? 2
How many bathrooms? 1
Are pets allowed? Yes
Surface size (m2) 160
 

8 km's vnf Checkers Hyper Suise van Bloemfontein, Ferreira, 2 slpk woonstel met kombuis, eetkamer en badkamer met bad en stort, sitkamer met ingeboude braaier en kroeg. woonstel het sy eie afdak parkeering vir 2 voertuie. woonstel het eie tuin maar ons het dringend reen nodig. honde word wel toegelaat maar verkieslik klein honde. water ingesluit (eerste 7k/l) daarna normale tariewe soos per munisipaliteit tariewe. Krag addisioneel en word deur woonstel se eie kragmeter gemeet per koopkrag. Gespesifiseerde rekening word elke maand verskaf. Minumim een jaar kontrak, Kontrak fooie betaalbaar( Beskikbaar 1 Junie 2017)

2 Slaapkamer woonstel te Huur op Ferreira (DEP Afbetaalbaar) Bloemfontein - image 2
2 Slaapkamer woonstel te Huur op Ferreira (DEP Afbetaalbaar) Bloemfontein - image 3
2 Slaapkamer woonstel te Huur op Ferreira (DEP Afbetaalbaar) Bloemfontein - image 4
2 Slaapkamer woonstel te Huur op Ferreira (DEP Afbetaalbaar) Bloemfontein - image 5
2 Slaapkamer woonstel te Huur op Ferreira (DEP Afbetaalbaar) Bloemfontein - image 6
2 Slaapkamer woonstel te Huur op Ferreira (DEP Afbetaalbaar) Bloemfontein - image 7
Views:437

User Ads Gunter

Boorgatspook vir al jou WATER Benodighede en HERSTEL Dienste

R 1

Negotiable
Bain Marine excellant condition

Bain Marine excellant condition

Business & Industrial Equipment

12 May

R 3,000

Negotiable