Ad is not active - find similar ads in Rooms for rent & Shared in Dassierand.

2017 POTCHEFSTROOM verblyf luukse studente kamers gemeubileer

Dassierand, Southern DC, North West Added at 15:54, 27 November 2016, Ad ID: 1006294608

R 2,500
Offer from Individual
Is it furnished? Yes

Ideal vir studente wat van ver kom na Potchefstroom
Moderne luukse kamers in studente huis te volle gemeubileerd met alle huishoudelike gebruiks atrikels en breekware, word gediens. Baie rustige en veilige woongebied van Potchefstroom.
Elke kamer, eie badkamer stort toilet end wasbak met studiehoek met lessenaar en boekrak.
Vir ontspanning gemeenskaplike kuier en leef area moderne student sitkamer, eetkamer kombuis en waskamer met wasmajien en tuimeldroeër. Vanuit kombuis loop uit op ‘n onderdak braai area. Luukse granite afwerking
Goeie kwaliteit eetware, gebuiks artikels vir self bediening word voorsien.
Veiligheid van hoogste gehalte voorsien. Genoeg onderdak parkering.
Naby Witrand Hospitaal, 1.4km MediClinic en 2.4km NWU Pukke kampus

2017 POTCHEFSTROOM verblyf luukse studente kamers gemeubileer Dassierand - image 2
2017 POTCHEFSTROOM verblyf luukse studente kamers gemeubileer Dassierand - image 3
2017 POTCHEFSTROOM verblyf luukse studente kamers gemeubileer Dassierand - image 4
2017 POTCHEFSTROOM verblyf luukse studente kamers gemeubileer Dassierand - image 5
2017 POTCHEFSTROOM verblyf luukse studente kamers gemeubileer Dassierand - image 6
2017 POTCHEFSTROOM verblyf luukse studente kamers gemeubileer Dassierand - image 7
2017 POTCHEFSTROOM verblyf luukse studente kamers gemeubileer Dassierand - image 8
Views:88

User Ads Ina