3 Slaapkamer strandhuis te huur in Jeffreysbaai

Jeffreys Bay, Eastern Cape Added via phone at 21:34, 28 November 2016, Ad ID: 1006319093

Offer from Individual
How many bedrooms? 3
How many bathrooms? 3
Is it furnished? Yes
Surface size (m2) 100
 

Baie mooi 3 slaapkamer strandhuis in Jeffreysbaai, wavecrest te huur vanaf 1 Des tot 18 Des. 2 Kamers met dubbelbeddens, 1 kamer met 4 stapelbeddens. Elke kamer het sy eie toilet en bad of stort. Dstv, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroeer. Klein swembad
Baie mooi seeuitsig, 600m van die see soos die kraai vlieg.
Geen diere toegelaat nie. Volhuis, slegs eie beddegoed moet saamgeneem word.
R1000 per dag. R2000 breekskade en skoonmaakdeposito. Geen rook in huis nie

The OLX app is available for:
Android and iPhone

3 Slaapkamer strandhuis te huur in Jeffreysbaai Jeffreys Bay - image 2
3 Slaapkamer strandhuis te huur in Jeffreysbaai Jeffreys Bay - image 3
3 Slaapkamer strandhuis te huur in Jeffreysbaai Jeffreys Bay - image 4
3 Slaapkamer strandhuis te huur in Jeffreysbaai Jeffreys Bay - image 5
3 Slaapkamer strandhuis te huur in Jeffreysbaai Jeffreys Bay - image 6
3 Slaapkamer strandhuis te huur in Jeffreysbaai Jeffreys Bay - image 7
3 Slaapkamer strandhuis te huur in Jeffreysbaai Jeffreys Bay - image 8
 Share via Email
Views:157

Contact advertiser

User Ads Jasper

R 1,000
Send message
Jeffreys Bay, Eastern Cape Show on the map

Jasper On site since Aug 2016 See their other ads Jasper has verified:

  • Mark as Favourite
  • Print
  • Edit
  • Report