3 Slpk Losstaande Duplex meenthuis te huur - VdHoffpark - POTCHEFSTROO

Potchefstroom, North West Added at 08:50, 30 November 2016, Ad ID: 1006344219

Offer from Individual
How many bedrooms? 3
How many bathrooms? 2
Are pets allowed? Yes
Is there a broker fee? Yes
 

Losstaande duplex meenthuis in nuwe Van Der Hoffpark - Privaat te huur.
3 slaapkamers (elk met n aircon) - 2 slaapkamers loop uit op onderdakbalkon
2.5 badkamers (Hoofslaapkamer: stort, wasbak, toilet. Ander: Bad, stort, wasbak, toilet (vol). Gastetoilet op onderste vloer)
Oop kombuis en leefarea, braaikamer met skuifdeure wat kan oopskuuf. Kombuis het plek vir skottelgoedwasser.
Dubbel garage met elektriese garagedeur, plek vir wasmasjien, kas en rak vir stoorspasie.
Klein goedversorgde tuin en grasperk.
Huur sluit alarmstelsel en tuindienste in.
Koopkrag.
Klein troeteldiere word toegelaat.
Uitstekende area en baie goeie ligging (universiteit, pick 'n pay, mall, kerke)
Trellidor veiligheidshekke voor al die deure
Kontak my vir meer foto's
Beskikbaar 1 Maart 2017

3 Slpk Losstaande Duplex meenthuis te huur - VdHoffpark - POTCHEFSTROO Potchefstroom - image 2
3 Slpk Losstaande Duplex meenthuis te huur - VdHoffpark - POTCHEFSTROO Potchefstroom - image 3
3 Slpk Losstaande Duplex meenthuis te huur - VdHoffpark - POTCHEFSTROO Potchefstroom - image 4
3 Slpk Losstaande Duplex meenthuis te huur - VdHoffpark - POTCHEFSTROO Potchefstroom - image 5
3 Slpk Losstaande Duplex meenthuis te huur - VdHoffpark - POTCHEFSTROO Potchefstroom - image 6
3 Slpk Losstaande Duplex meenthuis te huur - VdHoffpark - POTCHEFSTROO Potchefstroom - image 7
3 Slpk Losstaande Duplex meenthuis te huur - VdHoffpark - POTCHEFSTROO Potchefstroom - image 8
 Share via Email
Views:369

Contact advertiser

User Ads Reinette Koekemoer

1 Slaapkamer woonstel in rustige kompleks PRIVAAT te koop

R 580,000

Negotiable
R 10,000
Send message
Potchefstroom, North West Show on the map

Reinette Koekemoer On site since Aug 2016 See their other ads Reinette Koekemoer has verified:

  • Mark as Favourite
  • Print
  • Edit
  • Report