560ha Wildsplaas te koop Naboomspruit area.

Mookgophong, Bosveld, Limpopo Added at 14:04, 25 November 2016, Ad ID: 1005552718

Offer from Business
 

560 ha Wildplaas, Crecy (tussen Roedtan en Naboomspruit), met plek vir onderhandeling.
Afstand vanaf Pretoria, Zambesi afrit: 165 km
Water:
2x boorgate, toegerus, nie getoets, voldoende vir mens en dier.
1x Groot beton reservoir.
1x 5000L watertenk met drukpomp.
Boorgatwater is soet en helemaal drinkbaar.
Eskom krag: Ja
Wildgetalle: rooibok 100, zebra 20, blesbok 30, giraffe 10, waterbok 30, koedoe 10, eland 9, rooi hartbeest 10, volstruis 13. Let op wildgetalle is skatting en kan verskil.

Ontwikkeling:
Chalets x3, 2-slaapkamer elk, grasdak
Braaiplek.
Lapa, oop, met kombuis area.
Geen onderdak parkering.

Vorm van die grond: Reghoek.
Hoe word die grond besit ? Regspersoon, Edms Bpk/Pty Ltd
BTW Status: Ja, geregistreerd.
Beeshanterig fasiliteit ? Ja
Topografie: Plat
Besproeiing ? Geen, nabygleë gronde met besproeiing. Koper, doen self ondersoek.
Hoeveel km grondpad ? 16 kilometer.
Afstand vanaf 'n dorp ? Naboomspruit, 30 km
Is daar 'n grondeis ? Nee. Grondeise kommisaris en oordragprokureur kan dit bevestig.
Arbeiders ? 1
Weiding; Soetveld, in fantastiese goeie toestand.
Boomspesies: Kameeldoring, vaalboom, raasblaar, huilboom.
Die plaas bestaan uit twee ongeveer gelyke dele van 280 ha elk, elk ten volle wildwerend omhein.
Deel 1, 280 ha met akkomodasie ontwikkeling.
Deel 1 met geen teken van oorbewyding.
Deel 2, 280 ha geen akkomodasie, geen ontwikkeling.
Deel 2 toon tekens van oorbeweidng vanaf die ingang en rondom die beeskraal.
Deel 2 met 'n kudde beeste.
Grens die plaas aan 'n grondpad ? Ja, slegs 1 kant.
Waarheen gaan die grondpad? Toegang vir lokale boere, dit is nie 'n toegangsroete na ongewenste elemente.
Hoe lang is die plaas al in die mark ? 04/2015.
Rede vir verkoop ? Familietrust, begunstigdes wil verkoop.
Geen binnedraad.
Geen beeskampe op deel 1
Geen wildkampe.
Losgoed ? Geen, enige losgoed op foto's is wat beskikbaar is en kan apart onderhandel word.
Geen serwituut, geen buurman wat oor die plaas ry.
Geen reg van weg.
Geen lewensreg.
Geen rivier.
Geen fontein.
Geen oop water.
Grafte ? Ja, 2x, families mag slegs per afspraak besoek. Sigbaar op die drone video.
Hoeveel hekke om oop te maak tot by die ingang ? Geen.
Toestand van die grondpad na die hoofingang ? Gemiddeld.
Toestand van wildheining: Goed

Development:

3 chalets

2 bedroom each , with bathroom and kitchen

lapa with open kitchen



Water:

big cement dam

2 equipped bore holes



Eskom at lodge



Game:

only estimates and may change!!!



impala 100

zebra 20

blesbuck 30

giraffe 10

water buck 30

kudu 10

eland 9

red hartebeest 10

ostrich 13





Grazing in very good condition.

Nice big trees, camel thorn etc.





Fencing:



fully game fenced.



road splits farm in 2 pieces plus minus 280 ha each.

560ha Wildsplaas te koop Naboomspruit area. Mookgophong - image 2
560ha Wildsplaas te koop Naboomspruit area. Mookgophong - image 3
560ha Wildsplaas te koop Naboomspruit area. Mookgophong - image 4
560ha Wildsplaas te koop Naboomspruit area. Mookgophong - image 5
560ha Wildsplaas te koop Naboomspruit area. Mookgophong - image 6
560ha Wildsplaas te koop Naboomspruit area. Mookgophong - image 7
560ha Wildsplaas te koop Naboomspruit area. Mookgophong - image 8
 Share via Email
Views:563

Contact advertiser

R 6,400,000 Negotiable
Send message
Mookgophong, Bosveld, Limpopo Show on the map

Nico Kruger On site since Jul 2016 See their other ads Nico Kruger has verified:

  • Mark as Favourite
  • Print
  • Edit
  • Report