Akribos Boekhou Dienste

Bloemfontein, Free State Added at 10:59, 1 December 2016, Ad ID: 1006366449

Offer from Business
 

Ek bied die volgende dienste aan klein besighede:

Boekhouding op Quickbooks of Pastel vir klein besighede tot proefbalans.
Nasien van klein besighede se boekhouding op Quickbooks, Pastel of Excel.
Vermoed jy ongeruimthede in jou boekhouding? Kontrolering van verkope syfers ens.
Hulp met die opstel van ‘n boekhou sisteem op Quickbooks, Pastel of Excel.
Lone en Salarisse

KONTAK BESONDERHEDE:
Ebeth Marais
Tel. 844 - show phone - 6

 Share via Email
Views:19

Contact advertiser

R 180 Negotiable
Send message
Bloemfontein, Free State Show on the map

neels On site since Aug 2016 See their other ads neels has verified:

  • Mark as Favourite
  • Print
  • Edit
  • Report