Ad is not active - find similar ads in Furniture & Decor in Doornpoort.

Antieke Franse bankie met twee stoeltjies in puik kondisie

Doornpoort, Pretoria, Gauteng Added at 14:43, 28 October 2016, Ad ID: 1005518106

R 4,500 Negotiable
Offer from Individual
 

Pragtige Frans antieke bankie met twee stoeltjies in puik kondisie. Nuut oorgetrek, ongeveer 'n jaar terug. Was net vir ornamentele doeleindes gebruik dus nog in baie goeie kondisie.

ALLEEN KONTANT MET AFHAAL sal aanvaar word. Enige "offshore rigs" of soortgelyke navrae sal beantwoord word nie.

Antieke Franse bankie met twee stoeltjies in puik kondisie Doornpoort - image 2
Antieke Franse bankie met twee stoeltjies in puik kondisie Doornpoort - image 3
Views:200