Bachelor woonstel in die hartjie van Hatfield

Hatfield, Pretoria, Gauteng Added at 14:34, 28 November 2016, Ad ID: 1006309242

Offer from Individual
How many bathrooms? 1

Ek het 'n pragtige bachelors woonstel in die hartjie van Hatfield. Loop afstand van Tukkies, LC De Villiers sportsterrein en die Gautrain stasie. Sekuriteit is baie belangrik en daar is 'n volle binne en buite alarm stelsel, elektriese heining en automatiese hek. Daar is onderdak parkering en die woonstel word weekliks gediens. Water en ligte ingesluit

Bachelor woonstel in die hartjie van Hatfield Hatfield - image 2
Bachelor woonstel in die hartjie van Hatfield Hatfield - image 3
Bachelor woonstel in die hartjie van Hatfield Hatfield - image 4
 Share via Email
Views:144

Contact advertiser

R 4,300 Negotiable
Send message
Hatfield, Pretoria, Gauteng Show on the map

Heidi On site since Oct 2016 See their other ads Heidi has verified:

  • Mark as Favourite
  • Print
  • Edit
  • Report