Ad is not active - find similar ads in Houses & Flats for rent in Potchefstroom.

Bachelor Woonstel te huur naby aan NWU Potchefstroom kampus

Potchefstroom, North West Added at 11:34, 1 December 2016, Ad ID: 1006367420

R 2,700 Negotiable
Offer from Individual
How many bathrooms? 1
Surface size (m2) 28m2
 

Moderne bachelor woonstel te huur 50m vanaf kampus. Die woonstel het 'n ingeboude lessenaar en boekrak. Die eiendom is baie veilig, daar is 'n sekuriteits wag in die nag vanaf 19:00 - 7:00 op die perseel en die woonstel het ook 'n alarm waarvan Mooirivier Sekuriteit die monitering doen. Daar is DSTV skottels asook 1GB gratis vir Wifi. Slegs studente verhurings.

Bachelor Woonstel te huur naby aan NWU Potchefstroom kampus Potchefstroom - image 2
Bachelor Woonstel te huur naby aan NWU Potchefstroom kampus Potchefstroom - image 3
Bachelor Woonstel te huur naby aan NWU Potchefstroom kampus Potchefstroom - image 4
Bachelor Woonstel te huur naby aan NWU Potchefstroom kampus Potchefstroom - image 5
Views:540