Ad is not active - find similar ads in Houses & Flats for rent in Dan Pienaar.

Beautiful house to Rent in Lillyvale estate

Dan Pienaar, Motheo, Free State Added at 22:09, 30 October 2016, Ad ID: 1005527287

R 15,300
Offer from Business
How many bedrooms? 4
How many bathrooms? 3
Are pets allowed? Yes

Dubbel verdieping huis in Lillyvale Estate te huur vanaf 01 November 2016. Hierdie huis beskik in 4 pragtige slaapkamers, almal ingeboude kaste, 3 badkamers, 2 leef vertrekke, een met ‘n kaggel, lieflike groot kombuis met netjiese ingeboude kaste en ingeboude stoof,aparte opwas kamer, dubbel motorhuis en groot tuin met ‘n fantastiese uitsig. Kompleks is baie veilig met veiligheids wagte wat dag en nag kompleks veilig hou. Huis is diere vriendelik. Koop krag en water word maandeliks aangestuur aan huurder. Kontak Willem 614 - show phone -

Beautiful house to Rent in Lillyvale estate Dan Pienaar - image 2
Beautiful house to Rent in Lillyvale estate Dan Pienaar - image 3
Beautiful house to Rent in Lillyvale estate Dan Pienaar - image 4
Beautiful house to Rent in Lillyvale estate Dan Pienaar - image 5
Beautiful house to Rent in Lillyvale estate Dan Pienaar - image 6
Beautiful house to Rent in Lillyvale estate Dan Pienaar - image 7
Beautiful house to Rent in Lillyvale estate Dan Pienaar - image 8
Views:404