Ad is not active - find similar ads in Boats & Aviation in Vanderkloof.

Boot (Semi bass)

Vanderkloof, Northern Cape Added at 14:23, 23 October 2016, Ad ID: 1005554550

R 33,000 Negotiable
Offer from Individual
Condition Used

Sardine is te koop vir slegs R33000.00. Dit is ‘n semi Bass boot, 3.2 meter met ‘n 60 Mercury masjien. Boot het COF, is watervaardig, 5 x “life jackets”, anker met nodige tou asook ‘n ski tou met ‘n tjoep om mee te speel op die water. Boot word tans vir ligte gerei hengel gebruik asook kunsaas hengel op Vanderkloof dam. Beskik ook oor ‘n Lowrance Elite-3X vis vinder, Sinotech radio met “USB en SD card” porte (met waterdigte beskermings deksel), twee 200W Marine speakers, “bulge pump”, 25 L brandstof tenk, nuwe battery en het ‘n lewendige aas kas (life well) vir die hou van lewendige aas en kan dien as ‘n verkoelings kas vir jou koeldrankies. Boot het ook ‘n son seil, volledige oortrek seil vir die boot en masjien. Daar is ‘rod holders” vir ses stokke. Masjien loop 100%, die sleepwa is padvaardig maar tans nie geregistreurd nie, bande is basies splinter nuut. Hierdie is ‘n gemaklike hengel boot en een persoon kan hom lanseer in die water en uithaal, sleep baie gemaklik. Verkoop omrede ek ‘n groter boot gaan koop. Besigtigings word verwelkom. Kontak Francois vooraf op 828 - show phone - 7.

Boot (Semi bass) Vanderkloof - image 2
Boot (Semi bass) Vanderkloof - image 3
Boot (Semi bass) Vanderkloof - image 4
Boot (Semi bass) Vanderkloof - image 5
Boot (Semi bass) Vanderkloof - image 6
Boot (Semi bass) Vanderkloof - image 7
Boot (Semi bass) Vanderkloof - image 8
Views:1742