Ad is not active - find similar ads in Livestock in Dewetsdorp.

BORAN.SA Veldbul getoetste bulle tekoop

Dewetsdorp, Free State Added via phone at 10:24, 23 October 2016, Ad ID: 1005548188

R 15,000 Negotiable
Offer from Individual
 

Boran bulle onder toesig van SA Veldbul getoets.Uitstekend op veld gegroei in n winter somer fase net bulle wat toets geslaag het word gehou.Hier is die geleentheid om van die land se bekende en beste bloedlyne te kry vir stoet of kommersiele gebruik.Vrugbaarheid en siekte getoets.Gee klein kalfies met geboorte dus net reg om verse mee oop te maak.Het die X faktor met kruisteling geen verwantskap met ander rasse.Onlangse Sparta voerkraal toets het hewys dat kalwers net so goed en beter as ander rasse groeie in voerkrale

The OLX app is available for:
Android and iPhone

Views:901