Die beste prys en die beste ligging!

Potchefstroom, North West Added at 15:17, 29 November 2016, Ad ID: 1006333618

Offer from Individual
How many bedrooms? 1
How many bathrooms? 1
Is it furnished? Yes

Die beste prys en die beste ligging!

Hierdie is 'n pragtige argiteks ontwerp. Dit is in 'n gevestigde, boomryke area. Goed gevestigde straat en net twee tot tien minute se loop na die Pukke ingang in Steve Biko straat. (+- 40 tot 500 meter vanaf NWU-Puk) Elke eenheid bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers met ‘n gesamentlike kombuis wat gedeel word. Die kombuis het hout of graniet blaaie en luukse afwerking. Aluminium vensterrame, energie besparende ligte, koopkrag, internet punt, DSTV punt en ruim storte in alle badkamers. Van die Noord grensende eenhede maak hierdie woonstel blok heerlik sonnig. Toegang tot mooi ontwerpte tuine. Baie goed opgepaste, gesogte studente woonstel kompleks wat uiters veilig is. Naby aan Virgin Active, Die Bult (sakesentrum), Cachet Park, Hokkie Akademie, Spar, Friendly Grocer en Dokters. Klas en styl teen ‘n bekostigbare prys.

Best Price and the Best location!

Where can you find a spacious shared 2 bedroom apartment walking distance from NWU at an affordable price? Right here. Located +-50 to 400 meters from NWU is a stunning new student development with well managed apartments. This stunning apartment has an open plan kitchen with wood or granite tops and a well-designed bathroom. Here you can feel at home in this safe security complex with much more than only the eye can see! This exclusive complex on the Bult is walking distance from all you will need. Excellent finishes with DSTV and Wi-Fi facilities and the perfect location at the best price. Is location, safety and security a priority for you? Then this is for you! Come have a look and live with a smile.

Die beste prys en die beste ligging! Potchefstroom - image 2
Die beste prys en die beste ligging! Potchefstroom - image 3
Die beste prys en die beste ligging! Potchefstroom - image 4
Die beste prys en die beste ligging! Potchefstroom - image 5
Die beste prys en die beste ligging! Potchefstroom - image 6
Die beste prys en die beste ligging! Potchefstroom - image 7
Die beste prys en die beste ligging! Potchefstroom - image 8
 Share via Email
Views:154

Contact advertiser

User Ads Chanteaul

Sakpas Studente akkomodasie!

Sakpas Studente akkomodasie!

Rooms for rent & Shared

2 Nov

R 3,350

R 3,250
Send message
Potchefstroom, North West Show on the map

Chanteaul On site since Jul 2016 See their other ads Chanteaul has verified:

  • Mark as Favourite
  • Print
  • Edit
  • Report