Dringend opsoek na werk

Bloemfontein, Free State Added via phone at 12:15, 18 October 2016, Ad ID: 1005552723

Offer from Individual
Position Full time
I am: Looking for a job
Minimum experience (years) 1
Maximum experience (years) 4
Salary from 3000
Salary to 4000
Salary period Weekly

Hallo. Ek is n 22 jarige meisie dringend opsoek na werk. Ek het ondervinding in kassier werk, kleuterskool werk, bietjie admin werk, waitering werk. Ek is baie lief vir kinders en ek werk baie goed saam mense. Ek is betroubaar en netjies op my werk en op myself. Ek is baie dringend opsoek na werk en baie desperaat vor werk. Ek is bereid om enige iets te doen en ek is bereid om te leer. Ek leer vinnig. Ek het my eie vervoer. As iemand weet van iets kan hulle my laatweet asseblief. Ek sal dit baie waardeer. 717 - show phone - 7. Baie Dankie

The OLX app is available for:
Android and iPhone

 Share via Email
Views:223

Contact advertiser

Send message
Bloemfontein, Free State Show on the map

Marisa On site since Oct 2016 See their other ads Marisa has verified:

  • Mark as Favourite
  • Print
  • Edit
  • Report