Ad is not active - find similar ads in Houses & Flats for rent in Bloemfontein.

Eenmanwoonstel beskikbaar 1 Desember 2016

Bloemfontein, Free State Added at 10:41, 19 October 2016, Ad ID: 1005568299

R 3,500
Offer from Individual
How many bathrooms? 1
Surface size (m2) 45m2
 

Eenmanwoonstel : Beskikbaar 01 Desember 2016.
Bloemfontein, Dan Pienaar woonbuurt in stil en veilige omgewing loopafstand van Preller Plein. 4km van Universiteit van Vrystaat. Ideaal vir student of jong werkende persoon. Huurders sal gekeur word. Geen kansvatters.

Elektrisiteit en Water ingesluit.
Beams om perseel en gekoppel aan sekuriteitsfirma.
Onbeperkte WiFi Toegang.
Woonstel het ook lugreeling.
Voertuig staan binne in perseel.
Woonstel het ingeboude kaste.
Waterkoppeling beskikbaar vir automatiese wasmasjien.

Kontak Gert : 833 - show phone - 7

Eenmanwoonstel beskikbaar 1 Desember 2016 Bloemfontein - image 2
Eenmanwoonstel beskikbaar 1 Desember 2016 Bloemfontein - image 3
Eenmanwoonstel beskikbaar 1 Desember 2016 Bloemfontein - image 4
Eenmanwoonstel beskikbaar 1 Desember 2016 Bloemfontein - image 5
Views:556

User Ads Gert