Ad is not active - find similar ads in Job Opportunities in Pretoria East.

Eiendomsagent pos beskikbaar

Pretoria East, Pretoria, Gauteng Added at 16:58, 19 October 2016, Ad ID: 1005580991

Offer from Business
Company name Spansaam
I am: Offering a job
 

Pos beskikbaar vir ‘n Eiendomsagent – Pretoria, Pretoria-Oos, Rayton, Cullinan, Bronkhorstspruit en omliggende areas.
Die suksesvolle kandidaat sal kliënte uitneem om eiendomme wat te huur en te koop is te besigtig, eiendomme lys, nuwe eiendomme soek om te lys en te onderhandel met kliënte.
Die persoon kan werk van die huis op kommissie basis.
Werkvereistes
• Vorige ervaring 'n vereiste
• NQF4 of besig wees met die kwalifikasie
• Geldige bestuurderslisensie en betroubare motor
• Toegang tot internet en eie selfoon
• Netjiese voorkoms
• Persoon moet vriendelik en geduldig wees en moet met alle etniese groepe kan werk
• Persoon moet betroubaar wees
• Administratiewe vaardighede hê
Stuur gerus ‘n epos met ‘n kort beskrywing en CV.

Views:516

User Ads rene113

Apartment For Sale - Benoni

Apartment For Sale - Benoni

Houses & Flats for sale

4 May

R 280,000

4 Bedroom House Riefontein AH Pretoria East

4 Bedroom House Riefontein AH Pretoria East

Houses & Flats for sale

18 Apr

R 2,280,000

Negotiable
3 Bedroom House - Mooiplaas (Pretoria)

3 Bedroom House - Mooiplaas (Pretoria)

Houses & Flats for rent

18 Apr

R 8,500

Negotiable