Geregistreerde Basset Hound babas

Pretoria East, Pretoria, Gauteng Added at 12:24, 3 December 2016, Ad ID: 1006384531

Offer from Individual
 

Burenwag Basset Hounds.
Ons nuutste werpsel. Gebore 28 November 2016.
4 Basset Hound Reuntjies beskikbaar.
R3000 stuk. Dit sluit registrasie in.
Al die hondjies is gereed vir hulle huise op 8 weke.
Hulle sal ingeent en ontwurm word.
Microchip word gedoen op versoek.
Ons is gelee in Gauteng - Pretoria
Vervoer kan gereel word vir enige plek in Suid Afrika teen minimale koste.
Kontak gerus: Judy 826 - show phone - 6

Geregistreerde Basset Hound babas Pretoria East - image 2
Geregistreerde Basset Hound babas Pretoria East - image 3
Geregistreerde Basset Hound babas Pretoria East - image 4
 Share via Email
Views:62

Contact advertiser

R 3,000
Send message
Pretoria East, Pretoria, Gauteng Show on the map

Judy On site since Dec 2016 See their other ads Judy has verified:

  • Mark as Favourite
  • Print
  • Edit
  • Report