Gerieflike eenkamerwoonstel in aftreeoord in Montana Tuine

Montana Gardens, Pretoria, Gauteng Added at 22:39, 7 December 2016, Ad ID: 1006338261

Offer from Individual
How many bathrooms? 1
Surface size (m2) 37
 

'n Gerieflike eenkamerwoonstel is vanaf 1 Desember in TweeRiviere Aftreeoord in Montana Tuine in die noorde van Pretoria beskikbaar. Dis die ideale woonplek vir 'n persoon wat 50 jaar of ouer is en dalk nie meer baie mobiel is nie.
Die woonstel het 'n lekker groot leef en slaapgedeelte met 'n oopplankombuis en 'n aparte groot badkamer. Daar is 'n stoof en ingeboude kaste in die kombuisgedeelte en ook in die woondeel. U bring u eie yskas, wasmasjien en meubels.
Hierdie aftreeoord het alle geriewe wat van 'n aftreeoord verwag word, soos etes, haarkapper, skoonheidsalon, voetsorg, verswakte sorg eenheid, biblioteek en saal waar daar onder andere eredienste op Sondae aangebied word.
Die huurder moet 10 etes per maand neem, dit kos R440 vir die 10 etes en hierdie koste is reeds by die huur ingesluit.
Daar word van voorafbetaalde elektrisiteit gebruik gemaak.

Gerieflike eenkamerwoonstel in aftreeoord in Montana Tuine Montana Gardens - image 2
Gerieflike eenkamerwoonstel in aftreeoord in Montana Tuine Montana Gardens - image 3
Gerieflike eenkamerwoonstel in aftreeoord in Montana Tuine Montana Gardens - image 4
Gerieflike eenkamerwoonstel in aftreeoord in Montana Tuine Montana Gardens - image 5
Gerieflike eenkamerwoonstel in aftreeoord in Montana Tuine Montana Gardens - image 6
Gerieflike eenkamerwoonstel in aftreeoord in Montana Tuine Montana Gardens - image 7
Gerieflike eenkamerwoonstel in aftreeoord in Montana Tuine Montana Gardens - image 8
 Share via Email
Views:152

Contact advertiser

User Ads Ronelle

Large studio in retirement village in Montana Gardens, Pretoria

R 4,800

Negotiable
R 5,100
Send message
Montana Gardens, Pretoria, Gauteng Show on the map

Ronelle On site since Sep 2016 See their other ads Ronelle has verified:

  • Mark as Favourite
  • Print
  • Edit
  • Report