Gesoek: Huurders vir ons tuinwoonstel in Waverly

Moot, Pretoria, Gauteng Added via phone at 21:39, 17 October 2016, Ad ID: 1005542054

Offer from Individual
How many bedrooms? 2
How many bathrooms? 2
Are pets allowed? Yes

Ons het n pragtige ruim 2 slaapkamer tuinwoonstel in Waverly. Met 2 badkamers, n baie ruim sitkamer, gerieflike groot kombuis en eie toesluit garage. Ons sal troeteldiere toelaat omrede die tuin area ook lekker ruim is. Water en elektrisiteit is ingesluit saam met die huur. Baie veilg en privaat. Beskikbaar 31 Oktober. Fotos kan aangestuur word. Kontak Martin vir meer inligting.

The OLX app is available for:
Android and iPhone

 Share via Email
Views:610

Contact advertiser

R 5,200
Send message
Moot, Pretoria, Gauteng Show on the map

Martin On site since Oct 2016 See their other ads Martin has verified:

  • Mark as Favourite
  • Print
  • Edit
  • Report