Groot moderne huis te huur of te koop, Olifantshoek

Olifantshoek, Kalahari District Council, North West Added at 14:54, 1 December 2016, Ad ID: 1006369321

Offer from Individual
How many bedrooms? 5
How many bathrooms? 4
Are pets allowed? Yes
Surface size (m2) 400
 

Groot, netjiese, moderne huis te huur of te koop in Olifantshoek. 5 Slaapkamers (of 4 slaapkamers plus studeerkamer - almal met baie ingeboude kaste), 4 badkamers, groot moderne kombuis (baie kaste) oopplan sitkamer/eetkamer met kaggel. Opwas area plus spens. Aparte waskamer met warm en koue water. Lieflike stoepe met groot ingeboude braaiarea en sproeiers ("Misters") vir die somer. Lae onderhoud tuin. Dubbele motorhuis met werkskamer, plus dubbele motorafdak. Reënwatertenks met drukpomp.
Dierwering en sekuriteitshekke op alle vensters en deure (ingesluit motorhuise).

Daar bestaan die opsie om die bestaande gastehuis (deel van die woning) , met volop gereelde kliënte, as lopende besigheid saam met die huis te huur.

Watergebruik is uitgesluit en die woning het koopkrag.

Woning beskikbaar vanaf 1 Januarie 2017.

Huur is van R 9 000.00 tot R 11 000.00 (afhangend van die opsie wat die huurder verkies).

Slegs ernstige potensiële huurders asseblief. Inbox my met jou besonderhede.

Groot moderne huis te huur of te koop, Olifantshoek Olifantshoek - image 2
Groot moderne huis te huur of te koop, Olifantshoek Olifantshoek - image 3
Groot moderne huis te huur of te koop, Olifantshoek Olifantshoek - image 4
Groot moderne huis te huur of te koop, Olifantshoek Olifantshoek - image 5
Groot moderne huis te huur of te koop, Olifantshoek Olifantshoek - image 6
Groot moderne huis te huur of te koop, Olifantshoek Olifantshoek - image 7
Groot moderne huis te huur of te koop, Olifantshoek Olifantshoek - image 8
 Share via Email
Views:29

Contact advertiser

User Ads andre541

Modern Woonhuis en Boutique Gastehuis (Prys verlaag)

R 1,500,000

Negotiable
4 x 15" mag rims

4 x 15" mag rims

Car Parts & Accessories

30 Nov

R 2,000

Negotiable
No photo

Educational franchise for sale Kimberley

Offices, Shops & Commercial Space

30 Nov

R 100,000

Woonhuis en gastehuis te huui

Woonhuis en gastehuis te huui

Houses & Flats for rent

30 Nov

R 11,000

Negotiable
No photo

Gesoek.- Huis te huur in George omgewing

Houses & Flats for rent

25 Nov

R 1

Negotiable
R 1 Negotiable
Send message
Olifantshoek, Kalahari District Council, North West Show on the map

andre541 On site since Jul 2016 See their other ads andre541 has verified:

  • Mark as Favourite
  • Print
  • Edit
  • Report