Hoogelee

Wonderboom South, Pretoria, Gauteng Added at 10:20, 27 March 2017, Ad ID: 1006320077

Offer from Individual
How many bedrooms? 1
How many bathrooms? 1
Is it furnished? Yes

Pragtige hooggelee woonstel teen die Maggaliesberg in Wonderboom Suid met uitsig oor Pretoria stad. Onmiddelik beskikbaar. Baie privaat, rustig en stil. Groot slaapkamer, badkamer, kombuis en sitkamer, groot stoep. DSTV compact, Wi-Fi en water en ligte ingesluit. Ten volle gemeubileerd met wasmasjien en tuimeldroer. Twee enkelbeddens wat in dubbelbed omskep kan word. Veilige onderdak parkering. 25 Trappe tot bo by woonstel. Soek stil, rustige en sober persoon of paartjie. Een maand huur se deposito word verlang en huur is een maand vooruit betaalbaar. Deposito kan afbetaalbaar word oor 3 x maande. Solank u die advertensie sien, is woonstel nog beskikbaar.

Hoogelee Wonderboom South - image 2
Hoogelee Wonderboom South - image 3
Hoogelee Wonderboom South - image 4
Hoogelee Wonderboom South - image 5
Hoogelee Wonderboom South - image 6
Hoogelee Wonderboom South - image 7
Hoogelee Wonderboom South - image 8
 Share via Email
Views:974

Contact advertiser

User Ads Louis

Subaru Forester 2.5TX

Subaru Forester 2.5TX

Subaru

Yesterday
08:49

R 75,000

Negotiable
Olivetti Copia 9915

Olivetti Copia 9915

Office Furniture & Equipment

23 Mar

R 800

Negotiable
Dining room set

Dining room set

Furniture & Decor

22 Mar

R 8,000

Negotiable
Renault Scenic 2.0

Renault Scenic 2.0

Renault

22 Mar

R 35,000

Negotiable
R 4,700 Negotiable
Send message
Wonderboom South, Pretoria, Gauteng Show on the map

Louis On site since Jul 2016 See their other ads Louis has verified:

  • Mark as Favourite
  • Print
  • Edit
  • Report