Ad is not active - find similar ads in Rooms for rent & Shared in Wilro Park.

House to share

Wilro Park, Johannesburg, Gauteng Added via phone at 23:46, 18 October 2016, Ad ID: 1005565015

R 4,500 Negotiable
Offer from Individual
 

HuisVrede is reeds beskikbaar vir belangstellendes.. Gerieflike groot 5 slaapkamers beskikbaar the huur in gesellige huislike atmosfeer. . 4 slaapkamers op boonste verdieping met badkamer om te deel. Gesamentlike kombuis, was en stryk kamer met wadmasjien . Apparte woonstel ook beskikbaar op selfde perseel skakel vir meer inligting. Maaltye en wasgoed kan gereel word. Naby hospitale en reg oorkant winkel sentrum vir gerief. Veilige parkeering. Slegs een slaapkamer met privaat badkamer nog op grond vloer van huis beskikbaar. Pryse wissel tussen R4000 pm tot R9000 pm afhangende of etes en versorging en wasgoed ingesluit is. Kamers mag gedeel word met metgesel teen minimale addisionele koste area in Roodepoort

The OLX app is available for:
Android and iPhone

Views:137