Ad is not active - find similar ads in Houses & Flats for rent in Pyramid.

Huis op n plot in Pyramid te huur

Pyramid, Pretoria, Gauteng Added via phone at 07:03, 2 December 2016, Ad ID: 1006378637

R 7,000
Offer from Individual
Are pets allowed? Yes

Huis te huur op plot in Pretoria in Grootvlei/Pyramid omgewing. Baie lekker groot en ruim huis. Groot leef area. 3 slaapkamers, inloop hangkas, een badkamer, groot kombuis met pragtige sleeperhout kaste, 6 plaat gasstoof, eetkamer en groot sitkamer. Lekker weg van al d stad se geraas. Huis kyk uit op n dam. Lekker stil area. Water ingesluit by prys. Pre paid krag. Vol pakket DSTV is opsioneel teen slegs halfprys R400 ekstra op huur vd huis. Huis word verhuur vir slegs R7000 p/m. Kontak my sodoende afspraak te reel. Huis onmiddellik beskikbaar. 728 - show phone - .

The OLX app is available for:
Android and iPhone

Huis op n plot in Pyramid te huur Pyramid - image 2
Huis op n plot in Pyramid te huur Pyramid - image 3
Huis op n plot in Pyramid te huur Pyramid - image 4
Huis op n plot in Pyramid te huur Pyramid - image 5
Huis op n plot in Pyramid te huur Pyramid - image 6
Huis op n plot in Pyramid te huur Pyramid - image 7
Huis op n plot in Pyramid te huur Pyramid - image 8
Views:553

User Ads standercarlo

Pikengese puppies

Pikengese puppies

Dogs & Cats

30 Mar

R 1,200