Ad is not active - find similar ads in Houses & Flats for rent in Pyramid.

Huis te huur op kleinhoewe

Pyramid, Pretoria, Gauteng Added via phone at 22:09, 19 October 2016, Ad ID: 1005584399

R 5,500 Negotiable
Offer from Individual
How many bedrooms? 3
How many bathrooms? 1
Are pets allowed? Yes

Huis te huur in Waterval Noord op kleinhoewe. 2 slaapkamers, 1 studeerkamer/klein slaapkamer. 1 badkamer met stort. Oopplan tv en eetkamer. Ruim kombuis met aparte opvas kamer. 1 motorhuis grootgenoeg vir 2 voertuie. Huise omhein met elektriese heining. Aparte tuin. Met n lekker groot stoep wat uitkyk in wildskamp. Water en ligte ingesluit. Beskikbaar voorlopig vanaf 1 November. Huur R5500 pm met 1maand se deposito . Skakel Tiaan Combrinck direk op 824 - show phone - vir meer inligting en besigtiging.10min vanaf Kolonade

The OLX app is available for:
Android and iPhone

Views:131