Ad is not active - find similar ads in Isuzu in Kwaggafontein.

Isuzu N4000 Diff centre portion asook `n kompleet diff

Kwaggafontein, Motheo, Free State Added at 08:50, 24 December 2016, Ad ID: 1006355881

R 5,000 Negotiable
Offer from Individual
Model Other
Condition Used
 

Isuzu N4000 Diff centre portion, ratio 9/43 te koop in goeie toestand. Slegs n maand gebruik, geen fout met part. Hierdie part is net tydelik gebruik terwyl herstelwerk aan voertuig se oorspronklike centre portion gedoen is. R5000 of naaste kontant aanbod. Skakel of whatsapp my gerus. Ek het ook `n kompleet diff met vere, hubs, als vir R10000 in goeie kondisie. Onderhandelbaar. Moet dringend verkoop staan in die pad.

Isuzu N4000 Diff centre portion asook `n kompleet diff Kwaggafontein - image 2
Isuzu N4000 Diff centre portion asook `n kompleet diff Kwaggafontein - image 3
Isuzu N4000 Diff centre portion asook `n kompleet diff Kwaggafontein - image 4
Views:1358