Jurgens Penta 2001

Dan Pienaar, Motheo, Free State Added at 19:25, 2 December 2016, Ad ID: 1006296833

Offer from Individual
Mileage 1234
Year 2001
Condition Used

Bloemfontein. Een eienaar sedert nuut.Woonwa in uitstekende toestand en altyd onderdak gestoor. Geen stampe en geen stukkende ruite. Alles wat oop en toemaak in werkende toestand. Gereeld gediens.
- Elektries/Gas Yskas.
- Vol tent met eie pale. 2 of 3 keer gebruik.
- Rally De Lux met eie pale.
- Grond seil. Soos nuut.
- Gas bottel. Nooi gebruik en vol gas.
- Water bottel
- Nuwe dak seil in 2015 vervang.
- Ekstra werk spasie binne en ander klein verandering.
- Bande in 2015 vervang. Toestand +95%. Noodband nie gebruik.
Ekstas.
- Porta Pot
- Lugverkoeler (Los)
- Bypassende Duvet oortreksel plus kussing slope.Goeie toestand.
Ek gee Padwaardige sertifikaat. Lisensie tot 7/2017

.

Jurgens Penta 2001 Dan Pienaar - image 2
Jurgens Penta 2001 Dan Pienaar - image 3
Jurgens Penta 2001 Dan Pienaar - image 4
Jurgens Penta 2001 Dan Pienaar - image 5
Jurgens Penta 2001 Dan Pienaar - image 6
Jurgens Penta 2001 Dan Pienaar - image 7
Jurgens Penta 2001 Dan Pienaar - image 8
 Share via Email
Views:670

Contact advertiser

R 92,500 Negotiable
Send message
Dan Pienaar, Motheo, Free State Show on the map

Danny On site since Nov 2016 See their other ads Danny has verified:

  • Mark as Favourite
  • Print
  • Edit
  • Report