Kamer met WIFI internet in studentehuis te huur in Potchefstroom

Potchefstroom, North West Added at 08:39, 29 November 2016, Ad ID: 1005546145

Offer from Individual
 

SLEGS EEN KAMER MET EIE BADKAMER IN STUDENTEHUIS BESKIKBAAR

AFSTAND VANAF PUK: 1.5km van PUK ingang in ‘n stil straat (Pragtige boomryke tuin)

PRYS: R2350 per maand

BESKIKBAARHEID: Beskikbaar vanaf 1 JANUARIE 2017

UITLEG: Slegs 4 kamers in huis. (Grootte van elke kamer is ± 16-20m2).

INGESLUIT BY PRYS: Water en elektrisiteit, sekuriteit, wasgeriewe en UNCAPPED WIFI INTERNET tot die NWU se stelsel.

GEMEENSKAPLIKE GERIEWE: -
- Gemeenskaplike sitkamer met televisie.
- Kombuis met stoof, mikrogolfoond en ketel.
- Wasgeriewe (“top loader” wasmasjien)
- Yskas
- Braaigeriewe (mobiele braaier)
- Parkering vir voertuig.

BEVEILIGING:
- Elektriese hek
- Alarm in huis en “beams” in tuin
- Ten volle omhein (hoë mure)
- Diefwering voor vensters en traliehek by deure.

EIE VERANTWOORDELIKHEID: Bed, beddegoed, lessenaar en enige ander meublement vir kamer, kombuisware, skoonmaakmiddels.

KONTAK:
Laurie-May: ( 729 - show phone - 8)
Alfred: ( 767 - show phone - 0)

Kamer met WIFI internet in studentehuis te huur in Potchefstroom Potchefstroom - image 2
Kamer met WIFI internet in studentehuis te huur in Potchefstroom Potchefstroom - image 3
Kamer met WIFI internet in studentehuis te huur in Potchefstroom Potchefstroom - image 4
Kamer met WIFI internet in studentehuis te huur in Potchefstroom Potchefstroom - image 5
Kamer met WIFI internet in studentehuis te huur in Potchefstroom Potchefstroom - image 6
Kamer met WIFI internet in studentehuis te huur in Potchefstroom Potchefstroom - image 7
 Share via Email
Views:159

Contact advertiser

R 2,350
Send message
Potchefstroom, North West Show on the map

Laurie-May On site since May 2015 See their other ads Laurie-May has verified:

  • Mark as Favourite
  • Print
  • Edit
  • Report