Kamer te huur in Kanonkop vir 'n werkende enkel persoon

Middelburg, Mpumalanga Added at 14:43, 30 November 2016, Ad ID: 1006352967

Offer from Individual
Is it furnished? Yes

Ek is opsoek na n verantwoordelike, werkende huismaat om my huis in kanonkop meer te deel. Beide 'n afdak en motorhuis is beskikbaar. Groot huis, RC motorhek en 'n lekker tuin. Huismaat MOET n diere liefhebber wees, want ek het 'n span Jack Russels. Dadelik beskibaar, deposito is onderhandelbaar. Enkel persoon alleenlik

 Share via Email
Views:102

Contact advertiser

R 2,500
Send message
Middelburg, Mpumalanga Show on the map

Drian On site since Nov 2016 See their other ads Drian has verified:

  • Mark as Favourite
  • Print
  • Edit
  • Report