Kamer te huur / Room to rent

Germiston, Gauteng Added at 20:59, 20 May 2017, Ad ID: 1009329176

Offer from Individual
Is it furnished? Yes

Kamer te huur in Delville Germiston in n commune set up. Kamer is privaat maar res van huis word gedeel deur nog 2 mans. Plekkie is gemeubileerd met alle basiese benodighede, elke kamer het n dubbelbed en kas. Trek slegs in met klere en linne. Huur is R2550 per maand plus R1000 deposito. Dit sluit in die skoonmaak van die huis gedurende die week, daar is n bediende was 2 keer n week was en stryk wat deur my betaal word. Sluit ook elektrisiteit en krag in. Jy is welkom om my te whatsup vir verdure besonderhede. Tokkie 837 - show phone - . Dit is idiaal vir n ENKEL persoon wat naby Rand Airport werk, Wadeville, Alrode, Bedfordview, Edenvale, Germiston en Boksburg.

Kamer te huur / Room to rent Germiston - image 2
 Share via Email
Views:186

Contact advertiser

R 2,550 Negotiable
Send message
Germiston, Gauteng Show on the map

tokkie211066 On site since Aug 2016 See their other ads tokkie211066 has verified:

  • Mark as Favourite
  • Print
  • Edit
  • Report