Kieriekies skoon maak dienste

Potchefstroom, North West Added at 12:57, 2 February 2017, Ad ID: 1006318367

Offer from Individual
 

Ons dienste bied van huishoudelike en tuin skoon maak dienste tot op ruim na funksies en vele meer. Enige iets wat skoon gemaak kan word doen ons sonder moeite vir u met ‘n glimlag daarby.
Ons het maanlikse kontrakte beskikbaar. Wat dus u huis of woonstel se skoon maak ‘n problem van die verlede is. Hoekom sal u dit self doen as ons skoon kan maak onder profesionele en ervare toesig?
Ons tariewe is bekostigbaar en ons werk is perfek tot in die kleinste detail. Geen werk is te klein of groot vir ons. Kontak ons gerus vir gratis kwotasie.

Tel: 636 - show phone - 8

 Share via Email
Views:115

Contact advertiser

R 1 Negotiable
Send message
Potchefstroom, North West Show on the map

Kieriekies On site since Jul 2016 See their other ads Kieriekies has verified:

  • Mark as Favourite
  • Print
  • Edit
  • Report