Kinder perd

Standerton, Mpumalanga Added at 20:26, 2 December 2016, Ad ID: 1006297703

Offer from Individual
 

Baie mak kinder perd, kom van 'n ryskool af. Reun, omtrent 18 jaar oud, maar nog glad nie 'n "donkie"nie! Skop nie, byt nie, het regtig geen streke nie! Kom met 'n saal en toom. Ons het ongelukkig net nie meer plek om hom te laat loop nie! Skakel Anje vir meer inligting

Kinder perd Standerton - image 2
Kinder perd Standerton - image 3
Kinder perd Standerton - image 4
Kinder perd Standerton - image 5
Kinder perd Standerton - image 6
 Share via Email
Views:373

Contact advertiser

R 6,000 Negotiable
Send message
Standerton, Mpumalanga Show on the map

Anje On site since Nov 2016 See their other ads Anje has verified:

  • Mark as Favourite
  • Print
  • Edit
  • Report