Ad is not active - find similar ads in Vacation Rentals in Margate.

Leisure bay 4 Jan - 9 Jan 2017 R900 per nag (3 nagte)

Margate, KwaZulu-Natal Added via phone at 18:03, 25 October 2016, Ad ID: 1005553222

R 900
Offer from Individual
How many bedrooms? 3
How many bathrooms? 2
Is it furnished? Yes

Sms of bel my asb op 827 - show phone - 4. Moet asb nie boofskap op chat los nie. Die eenheid is in Leisure Bay, 8km voor Port Edward. Dit is binne n sekuriteits kompleks met toegangsbeheer by ingang. Die huis slaap 7. Drie slaapkamers, 2 badkamers. Hoofslaapkamer en-suite. Ten volle toegeruste selfsorg eenheid in rustige meenthuis sekuriteits kompleks. Beddegoed en handdoeke word nie voorsien nie. Ingeboude braai op patio. Mooi see uitsig. Groot swembad in kompleks vir gesamentlike gebruik. 1.5 km van 2 lieflike strande, Kids beach en Peter Pan strand. Kids beach het lewensredders en haainette.
Leisure Bay is n pragtige en rustige stranddorpie.

The OLX app is available for:
Android and iPhone

Leisure bay 4 Jan - 9 Jan 2017 R900 per nag (3 nagte) Margate - image 2
Leisure bay 4 Jan - 9 Jan 2017 R900 per nag (3 nagte) Margate - image 3
Leisure bay 4 Jan - 9 Jan 2017 R900 per nag (3 nagte) Margate - image 4
Leisure bay 4 Jan - 9 Jan 2017 R900 per nag (3 nagte) Margate - image 5
Leisure bay 4 Jan - 9 Jan 2017 R900 per nag (3 nagte) Margate - image 6
Leisure bay 4 Jan - 9 Jan 2017 R900 per nag (3 nagte) Margate - image 7
Leisure bay 4 Jan - 9 Jan 2017 R900 per nag (3 nagte) Margate - image 8
Views:264