Ad is not active - find similar ads in Houses & Flats for rent in Potchefstroom.

Lieflike 1 slaapkamer woonstel te huur op die bult!

Potchefstroom, North West Added via phone at 16:25, 19 October 2016, Ad ID: 1005580287

R 3,700
Offer from Individual
How many bedrooms? 1
How many bathrooms? 1
 

n Lieflike 1slaapkamer woonstel beskikbaar op die bult - loopafstand van onderwyskampus af (2 blokke). Die plekkie is regtig baie ruim! Werk met koopkrag. Groot badkamer met n stort, bad en nice badkamer kassies.. kombuis het ruim kaste en n oond. Alles in puik kondisie. Die woonstel is in n kompleks met goeie sekuriteit reg rondom die kompleks. Elke eenheid het eie braaigeriewe ook en onderdak parkering. Diefwering by alle vensters en ook traliehekke by die deure. Jy sal nerens so veilig voel nie! Verkieslik vir dames* Whatsapp my gerus indien jy belangstel.. Beskikbaar vanaf 1 November 2016.

The OLX app is available for:
Android and iPhone

Views:136