Ad is not active - find similar ads in Houses & Flats for rent in Springs.

Lieflike ruim meenthuis beskikbaar in Dersley

Springs, Gauteng Added via phone at 14:45, 19 October 2016, Ad ID: 1005578139

R 6,500
Offer from Individual
How many bedrooms? 3
How many bathrooms? 2
Are pets allowed? Yes

Nuwe meenthuis te huur in Dersley. Eenheid beskik oor 3 slaapkamers met ingeboude kaste & 2 badkamers op die boonste verdieping. Onderste verdieping het 'n ruim oopplan sitkamer, eetkamer & kombuis asook 'n toilet. Dubbel motorhuis met wasgoed geriewe in die motorhuis. Klein erf, kan klein hondjie aanhou. Voorafbetaalde krag. Deposito is gelykstaande aan die huur. Huur R6500. Beskikbaar 01 November 2016. Kontak Christelle 823 - show phone - 8.

The OLX app is available for:
Android and iPhone

Views:132

User Ads Christelle