Lieflike tuinwooonstel te huur

Langenhovenpark, Motheo, Free State Added at 11:40, 1 December 2016, Ad ID: 1006367592

Offer from Individual
How many bathrooms? 1

Lhp Aandag studente - Netjiese Bachelor woonstel in pragtige tuin (afgeskorte slaapgedeelte vir privaatheid) in veilige omgewing. Woonkamer/kombuis eenheid. Badkamer met stort, wasbak en toilet. Front Noord, heerlik warm in winter. Veiligheidsdeure en een skadunet afdak. Huur direk van eienaar. R3500 water en ligte ingesluit. Beskikbaar 1 Januarie 2017. Een maand huur dien as deposito en om kontrak te bevestig. Keuring.

 Share via Email
Views:230

Contact advertiser

User Ads Annette Prins

Netjiese meenthuis te huur

Netjiese meenthuis te huur

Houses & Flats for rent

1 Dec

R 8,200

Negotiable
R 3,500 Negotiable
Send message
Langenhovenpark, Motheo, Free State Show on the map

Annette Prins On site since Dec 2016 See their other ads Annette Prins has verified:

  • Mark as Favourite
  • Print
  • Edit
  • Report