Meenthuis te huur

Klerksdorp, North West Added at 09:26, 29 November 2016, Ad ID: 1006325012

Offer from Individual
How many bedrooms? 3
How many bathrooms? 2
Are pets allowed? Yes

Baie mooi en netjiese meenthuis

3slaapkamer, 2badkamer meenthuis te huur in Flamwood, Klerksdorp.

Klein tuintjie met min onderhoud, dubbel elektriese garage, buite toilet, aparte opwas in kombuis.

Sekuriteitskompleks

Naby aan skole en winkels

Stil area

Ekstra's: aircon, blinders voor alle vensters, besproeiing, marmer blaaie in kombuis en badkamers, geteelde garage vloere

Kontak my gerus, dis 'n baie lekker woning!

Meenthuis te huur Klerksdorp - image 2
Meenthuis te huur Klerksdorp - image 3
Meenthuis te huur Klerksdorp - image 4
Meenthuis te huur Klerksdorp - image 5
Meenthuis te huur Klerksdorp - image 6
 Share via Email
Views:249

Contact advertiser

R 8,500
Send message
Klerksdorp, North West Show on the map

Luhenca On site since Nov 2013 See their other ads Luhenca has verified:

  • Mark as Favourite
  • Print
  • Edit
  • Report