Ad is not active - find similar ads in Houses & Flats for rent in Dan Pienaar.

Meenthuis te huur in Aftree Oord in Dan Pienaar

Dan Pienaar, Motheo, Free State Added at 09:35, 18 October 2016, Ad ID: 1005547629

R 5,400
Offer from Business
How many bedrooms? 2
How many bathrooms? 1
Are pets allowed? Yes

2 Slaapkamer Meenthuis te huur in ‘n bekende aftree oord in die Noorde van Bloemfontein. Eenheid beskik in 2 slaapkamers met ingeboude kaste, een vol badkamer, gaste toilet, kombuis met ingeboude kaste en stoof, groot leef areas. Eenheid het sy eie elektroniese motorhuis met konneksies vir wasmasjien. Lieflike beheerbare tuin. Water en krag word deur die kompleks beheer. Aftree oord is sentraal aan Dan Pienaar winkel sentrums. Klein hondjie kan wel aangehou word in die eenheid. Beskikbaar onmiddelik. Gekeurde kandidate vir die eenheid moet ongelukkig 50jaar en ouer wees weens die meenthuis in n aftree oord is.

Kontak Willem 614 - show phone - 1 om plek te besigtig.

Meenthuis te huur in Aftree Oord in Dan Pienaar Dan Pienaar - image 2
Meenthuis te huur in Aftree Oord in Dan Pienaar Dan Pienaar - image 3
Meenthuis te huur in Aftree Oord in Dan Pienaar Dan Pienaar - image 4
Meenthuis te huur in Aftree Oord in Dan Pienaar Dan Pienaar - image 5
Meenthuis te huur in Aftree Oord in Dan Pienaar Dan Pienaar - image 6
Meenthuis te huur in Aftree Oord in Dan Pienaar Dan Pienaar - image 7
Meenthuis te huur in Aftree Oord in Dan Pienaar Dan Pienaar - image 8
Views:160

User Ads Willem

Beautiful unit to rent IMMEDIATELY in Langenhovenpark Bloemfontein

R 4,850

Huis te huur in Universitas vir 01 Januarie 2017

R 8,000

Ford Ranger canopy te koop

Ford Ranger canopy te koop

Car Parts & Accessories

13 Jan

R 5,000

Negotiable