Ad is not active - find similar ads in Houses & Flats for rent in Midrand.

Midrand Vorna valley 2 slaapkamer tuinwoostel te huur

Midrand, Gauteng Added via phone at 22:58, 30 November 2016, Ad ID: 1006359402

R 5,300
Offer from Individual
How many bedrooms? 2
How many bathrooms? 2
Are pets allowed? Yes

Ons is opsoek na betroubare lang termyn huurders vir ons 2 slaapkamer tuinwoonstel. Met 2 badkamers. Kombuis, sitkamer wat lekker ruim is. Baie pakplek. Eie tuin area met braai geriewe en n lapatjie. Aparte toesluit motorhuis. Troeteldiere word toegelaat. Water en ligte is ingesluit. Beskikbaar vanaf 16 Desember. Kontak Barend vir meer inligting

The OLX app is available for:
Android and iPhone

Views:416