Ad is not active - find similar ads in Houses & Flats for rent in Pretoria.

Moderne twee slaapkamer woonstel te huur in Pretoria Noord

Pretoria, Gauteng Added at 11:32, 30 October 2016, Ad ID: 1005537052

R 5,830
Offer from Individual
How many bedrooms? 2
How many bathrooms? 1
 

Moderne twee slaapkamer woonstel te huur in Pretoria Noord. Ruim kombuis met leefarea, balkon, badkamer met aparte toilet asook twee slaapkamers met ingeboude kaste. Gelamineerde houtvloere en teels in die badlkamer. Toegangsbeheerde hek , baie veilig. Gemeenskaplike braai area met lapa. Veilige onderdak parkering vir een motor. Adress 227 Danie Theron str. 607 Karienhof.Dadelik beskikbaar. Geen troeteldiere.Water ingelsuit , Prepaid krag. Huur R 5 830 per maand. Deposito R 5 830.00 plus administrasie fooi van R 300.00 voor uit betaalbaar. Geen agente. ITC sal nagegaan word.Kontak Steyn Bredenkamp 763 - show phone - 3.

Moderne twee slaapkamer woonstel te huur in Pretoria Noord Pretoria - image 2
Moderne twee slaapkamer woonstel te huur in Pretoria Noord Pretoria - image 3
Moderne twee slaapkamer woonstel te huur in Pretoria Noord Pretoria - image 4
Moderne twee slaapkamer woonstel te huur in Pretoria Noord Pretoria - image 5
Moderne twee slaapkamer woonstel te huur in Pretoria Noord Pretoria - image 6
Moderne twee slaapkamer woonstel te huur in Pretoria Noord Pretoria - image 7
Moderne twee slaapkamer woonstel te huur in Pretoria Noord Pretoria - image 8
Views:388