N Nuwe Dagbreek - Karen Kingsbury - Dagbreek Reeks #1.

Alberton, Gauteng Added at 05:53, 2 December 2016, Ad ID: 1006375205

Offer from Individual
 

n Nuwe Dagbreek - Karen Kingsbury - Dagbreek Reeks .

In hierdie boek is Dayne Matthews en Katy Hart vasbeslote om hulle lang verwagte troudag geheim te hou van die paparazzi. Terwyl hulle aan die troureëlings werk, word hulle verhouding al sterker en sterker.
John Baxter is verheug dat sy oudste seun net 'n paar kilometer weg gaan huis opsit. Hy is egter nie so seker hoe sy kinders 'n situasie gaan hanteer waarvan hy nie meer kan wegvlug nie, naamlik sy gevoelens vir sy vriendin Elaine.
Intussen is die Flanigan-gesin in 'n stryd gewikkel oor julle jong losserder, Cody Coleman - Jim Flanagin se stervoetbalspeler. Na 'n alkohol-oordosis moet Cody vir sy lewe veg. Net die Here se genade en 'n wonderwerk kan hom van die randjie van die dood red - fisiek en geestelik.

Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
21 Cm.
Dagbreek Reeks .
286 Bladsye.
Goeie kondisie (A).
725 - show phone - 0.
REF: 309.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.

n Nuwe Dagbreek - Karen Kingsbury - Dagbreek Reeks #1. Alberton - image 2
n Nuwe Dagbreek - Karen Kingsbury - Dagbreek Reeks #1. Alberton - image 3
n Nuwe Dagbreek - Karen Kingsbury - Dagbreek Reeks #1. Alberton - image 4
 Share via Email
Views:21

Contact advertiser

All Ads of this user

User Ads Boekeandbooks

Die X - Dieet - Tabitha Hume.

Die X - Dieet - Tabitha Hume.

Books, CDs & DVDs

Today
17:39

R 50

Creative Arts - Learner's Book - Grade 9 - Spot on.

R 30

The Best Life Diet - Bob Greene.

The Best Life Diet - Bob Greene.

Books, CDs & DVDs

Today
17:33

R 150

Lewens Orientering kuns en kultuur - Graad 6 - Heinemann.

R 30

Swangerskap en Geboorteboek - Tina Otte.

Swangerskap en Geboorteboek - Tina Otte.

Books, CDs & DVDs

Today
17:30

R 30

Show other Ads of this user
R 150
Send message
Alberton, Gauteng Show on the map

Boekeandbooks On site since Jan 2016 See their other ads Boekeandbooks has verified:

  • Mark as Favourite
  • Print
  • Edit
  • Report