Netjiese meenthuis te huur

Langenhovenpark, Motheo, Free State Added at 11:38, 1 December 2016, Ad ID: 1006367493

Offer from Individual
How many bedrooms? 3
How many bathrooms? 2
Are pets allowed? Yes
Surface size (m2) 149
 

LHP Ixia- Uit die boonste rakke - veilig met elektriese omheining en veiligheidsdeure. Huur direk van eienaar. Voorafbetaalde krag.
Besonders, pragtig, ruim en netjies (149 vk m). 3 Slaapkamers 2 vol badkamers, groot sit-eetkamer, 2 ruim motorhuise met elektriese deure, afdak met braai en netjiese hanteerbare tuin. Beskikbaar 1 Januarie 2017. R8200 pm. Een maand deposito vooruitbetaalbaar om kontrak te bevestig. Keuring.

Netjiese meenthuis te huur Langenhovenpark - image 2
Netjiese meenthuis te huur Langenhovenpark - image 3
Netjiese meenthuis te huur Langenhovenpark - image 4
Netjiese meenthuis te huur Langenhovenpark - image 5
 Share via Email
Views:154

Contact advertiser

User Ads Annette Prins

Lieflike tuinwooonstel te huur

Lieflike tuinwooonstel te huur

Houses & Flats for rent

1 Dec

R 3,500

Negotiable
R 8,200 Negotiable
Send message
Langenhovenpark, Motheo, Free State Show on the map

Annette Prins On site since Dec 2016 See their other ads Annette Prins has verified:

  • Mark as Favourite
  • Print
  • Edit
  • Report