Ad is not active - find similar ads in Other in Generaal De Wet.

Om te koop

Generaal De Wet, Motheo, Free State Added via phone at 18:25, 5 December 2016, Ad ID: 1006355732

R 20,000
Offer from Individual
 

Goeie dag ek is opsoek na n motorfiets om te koop van so 400cc af, wat ek kan afbetaal teen R1 000 p/m vanaf 15 Januarie 2017. Ek het goeie verwysings en is van Bloemfontein met n vaste werk, 23 jaar al by dieselfde werkgewer werksaam skriftelike koop ooreenkoms kan opgestel word. Sms of whatsapp asb u tegemoedkomendheid sal opreg waardeer word. Geen olx boodskappe nie asb.

The OLX app is available for:
Android and iPhone

Views:598