Ad is not active - find similar ads in Houses & Flats for rent in Wonderboom South.

Op die Berg

Wonderboom South, Pretoria, Gauteng Added at 15:56, 10 January 2017, Ad ID: 1006320077

R 4,400 Negotiable
Offer from Individual
How many bedrooms? 1
How many bathrooms? 1
Is it furnished? Yes

Pragtige hooggelee woonstel teen die Maggaliesberg in Wonderboom Suid met uitsig oor Pretoria stad beskikbaar vanaf Maandag 901 - show phone - . Baie privaat, rustig en stil. Groot slaapkamer, badkamer, kombuis en sitkamer, groot stoep. DSTV compact, Wi-Fi en water en ligte ingesluit. Ten volle gemeubileerd met Speedqueen wasmasjien en tuimeldroer. Twee enkelbeddens wat in dubbelbed omskep kan word. Veilige onderdak parkering. 25 Trappe tot bo by woonstel. Soek stil, rustige en sober persoon of paartjie. Een maand huur se deposito word verlang en huur is een maand vooruit betaalbaar. Deposito afbetaalbaar oor 3 x maande. Solank u die advertensie sien, is woonstel nog beskikbaar.

Op die Berg Wonderboom South - image 2
Op die Berg Wonderboom South - image 3
Op die Berg Wonderboom South - image 4
Op die Berg Wonderboom South - image 5
Op die Berg Wonderboom South - image 6
Op die Berg Wonderboom South - image 7
Op die Berg Wonderboom South - image 8
Views:588

User Ads Louis

Dining room set

Dining room set

Furniture & Decor

18 Jan

R 8,000

Negotiable
Orchestral Instruments

Orchestral Instruments

Musical Instruments

18 Jan

R 123,456

Peavy products

Peavy products

Musical Instruments

18 Jan

R 123,456

Peavy Firebass 700

Peavy Firebass 700

Musical Instruments

18 Jan

R 12,900

Negotiable
Fender

Fender

Musical Instruments

18 Jan

R 123,456