Ou Fordsen Power MajorTrekkers te koop (DRINGEND)

Senekal, Free State Added at 12:24, 3 December 2016, Ad ID: 1006308446

Offer from Individual
 

Dis twee 195 - show phone - 0 Fordsen Power Majors.

Die een met die wit moderskerm is kompleet maar het ge-overheat(Model T2).

Die ander een wat heeltemal blou is het net n gat in sy blok geslaan maar is ook kompleet en was in gebruik voor die voorval(Model E1A).

Byde van hul se agter bande is +- 55%. Die wit een het net geen voorbande nie.

Is gelee naby Rosendal, Oos-vrystaat. LW gern papiere. Prys onderhandelbaar. Skakel of watsapp gerus.

Ou Fordsen Power MajorTrekkers te koop (DRINGEND) Senekal - image 2
Ou Fordsen Power MajorTrekkers te koop (DRINGEND) Senekal - image 3
Ou Fordsen Power MajorTrekkers te koop (DRINGEND) Senekal - image 4
Ou Fordsen Power MajorTrekkers te koop (DRINGEND) Senekal - image 5
Ou Fordsen Power MajorTrekkers te koop (DRINGEND) Senekal - image 6
Ou Fordsen Power MajorTrekkers te koop (DRINGEND) Senekal - image 7
 Share via Email
Views:296

Contact advertiser

User Ads Philip

Implemante te koop (DRINGEND)

Implemante te koop (DRINGEND)

Farming Equipment & Vehicles

3 Dec

R 20,000

Negotiable
R 21,000 Negotiable
Send message
Senekal, Free State Show on the map

Philip On site since Nov 2016 See their other ads Philip has verified:

  • Mark as Favourite
  • Print
  • Edit
  • Report