Oulike en Netjies kamer te huur

Witbank, Mpumalanga Added at 10:45, 28 November 2016, Ad ID: 1006306362

Offer from Individual
Is it furnished? Yes

Hierdie is 'n baie en oulike netjiese kamer te huur, veral geskik vir iemand wat net in die week hier werk. Perseel is omhein met elektriese omheining en het veilige parkering. Het 'n TV, Klein yskasie en mikrogolf oond en sy eie badkamer asook 'n enkelbed in, wat nog in 'n goeie toestand is. Kamer is gelee in Uitbreiding 16 loop afstand van winkel sentrums. Water en ligte is ingesluit by die huur. 'n Deposito van R1500-00 word saam met die eerste maand se huur gehef.

Oulike en Netjies kamer te huur Witbank - image 2
Oulike en Netjies kamer te huur Witbank - image 3
Oulike en Netjies kamer te huur Witbank - image 4
Oulike en Netjies kamer te huur Witbank - image 5
Oulike en Netjies kamer te huur Witbank - image 6
Oulike en Netjies kamer te huur Witbank - image 7
 Share via Email
Views:165

Contact advertiser

User Ads Annemarie Scheepers

Bachelors Woonstel te huur

Bachelors Woonstel te huur

Houses & Flats for rent

30 Nov

R 2,800

R 2,500
Send message
Witbank, Mpumalanga Show on the map

Annemarie Scheepers On site since Aug 2016 See their other ads Annemarie Scheepers has verified:

  • Mark as Favourite
  • Print
  • Edit
  • Report