Pastoral Therapist/Pastorale Terapeut

Welgemoed, Cape Town, Western Cape Added at 12:06, 29 November 2016, Ad ID: 1006329645

Offer from Business
 

Individuals

I use Life Trap therapy, helping individuals to better understand themselves and how they can embrace life, set goals for themselves and maintain a healthy lifestyle.

Marriage Counseling

I help people to maintain a healthy marriage relationship and how to stay in love.

Marriage Preparation

People don’t always realise how much work a marriage can be. I help people to prepare themselves with this big step and how to maintain a healthy marriage.

Families

I help families set healthy boundaries and how to exercise healthy ways of communication and general wellbeing.

Relationships

I help families, groups and individuals better understand the dynamics of relationships.

Motivational Speaker

I am available for motivational speaking engagements on the topics displayed above, as well as my own personal journey.

Cost:
Individual session: R320 per hour
Couple/family session: R400 per hour

Individue

Deur Life Trap terapie, help ek individue om hul self beter te verstaan, hoe om die lewe ten volle te kan geniet, doelwitte te stel en ‘n gesonde lewensstyl te handhaaf.

Huweliks Berading

Ek help mense hoe om ‘n gesonde huweliks verhouding te hê en hoe om verlief te bly.

Huweliks Voorbereiding

Mense besef nie altyd dat ‘n huwelik harde werk behels nie. Ek help mense om hulle self voor te berei vir hierdie groot stap in hulle lewe en hoe om ‘n gesonde huwelik te handhaaf.

Gesinne

Ek help gesinne om gesonde grense te stel en sodoende gesonde verhoudings te kan handhaaf.

Vehoudings

Ek help families, groepe en individue om beter die dinamika verhoudings te verstaan.

Motiveerings Spreker

Ek is beskikbaar as ‘n motiverings spreker vir die bogenoemde onderwerpe, sovel as my persoonlike lewensreis.

Koste:

R320 vir ‘n individuele sessie.

R400 vir ‘n gesin/”couple”.

 Share via Email
Views:20

Contact advertiser

User Ads Liesl de Villiers

R 320
Send message
Welgemoed, Cape Town, Western Cape Show on the map

Liesl de Villiers On site since Aug 2015 See their other ads Liesl de Villiers has verified:

  • Mark as Favourite
  • Print
  • Edit
  • Report