Ad is not active - find similar ads in Polaris in Klerksdorp.

Polaris 570 EFi Mid Size en Full Size Beskikbaar

Klerksdorp, North West Added at 07:32, 6 January 2017, Ad ID: 1005527145

R 199,950
Offer from Business
Year 2016
Condition New
 

Mid Size R199 950 - Full Size R219 950

As jy 'n Side-X-Side soek, is dit moeilik om te kies watter een vir jou gaan werk want almal is gemaak om jou lewe op jou plaas makliker te maak en mooi bakkie mooi te hou.

Om jou te help het ek hier 2 Polaris side-x-sides gevat en langs mekaar gesit en gaan jou die verskille tussen die 2 wys. As jy die prys gesien het sal jy sien daar is 'n verskil tussen die 2.

Hier volg die verskille tussen die 570 Midsize en 570 Full Size:

*Sleep Krag: Mid Size 680kg - Full Size 900kg

*Dra Krag: Mid Size 450kg - Full Size 680kg

*Grond Vryhoogte: Mid Size 254mm - Full Size 305mm

*Petrol Tank: Mid Size 34L - Full Size 38L

*Dimensies: Mid Size 2.79m x 1.47m x 1.85m - Full Size 2.96m x 1.52m x 1.93m

*Persone Sit: Mid Size 2 persone - Full Size 3 Persone

*Ligte: Mid Size 50W High Ligte, LED Agter - Full Size 55W Low en 60W High, LED Agter

*12V Outlets: Mid SIze 1 - Full Size 2

Soos jy kan sien is daar 'n redelike verskil tussen die 2 Polarisse.

Dit hang af vir watse doel jy die Polaris benodig.

Ons Bied:

*Finansiering

*Inruilings

*Aflewering

As jy belangstel en soek meer inligting, kontak my Leon by 795 - show phone -

Polaris 570 EFi Mid Size en Full Size Beskikbaar Klerksdorp - image 2
Polaris 570 EFi Mid Size en Full Size Beskikbaar Klerksdorp - image 3
Polaris 570 EFi Mid Size en Full Size Beskikbaar Klerksdorp - image 4
Polaris 570 EFi Mid Size en Full Size Beskikbaar Klerksdorp - image 5
Polaris 570 EFi Mid Size en Full Size Beskikbaar Klerksdorp - image 6
Polaris 570 EFi Mid Size en Full Size Beskikbaar Klerksdorp - image 7
Views:1189
All Ads of this user

User Ads Fanie

Netjiese Baronet 17 Met 115Hp Yamaha Engine Beskikbaar

R 59,900

Negotiable
Skoon en Praktiese Linhai Rustler 260 2x4 Utility Quad Beskikbaar

R 19,900

Negotiable
Gemaklike Rustler 400IRS Beskikbaar

Gemaklike Rustler 400IRS Beskikbaar

Farming Equipment & Vehicles

Today
10:11

R 74,950

Sterk en Padvaardige Linhai 700 4x4 Side-X-Side Beskikbaar

Sterk en Padvaardige Linhai 700 4x4 Side-X-Side Beskikbaar

Farming Equipment & Vehicles

Today
10:11

R 169,950

Sterk Polaris Sportsman 570 EFi Beskikbaar

Sterk Polaris Sportsman 570 EFi Beskikbaar

Outdoor & Sports Equipment

Today
10:00

R 126,950

Show other Ads of this user