Ad is not active - find similar ads in Dogs & Cats in Annlin.

Pragtige Opregte Boston Terrier Tefie te Koop

Annlin, Pretoria, Gauteng Added at 13:36, 19 October 2016, Ad ID: 1005552599

R 3,800
Offer from Individual
 

Ek het n pragtige tefie te koop. Sy is gereed om na haar nuwe liefdevolle huis te gaan. Sy is gebore op 31/8/2016, sy is reeds geent en ontwurm. Sy is nie geregistreer nie, haar ouers albei is opregte Boston Terriers. Sy is baie pragtig met die mooiste geaardheid. Kontak my gerus vir foto's van haar.

Pragtige Opregte Boston Terrier Tefie te Koop Annlin - image 2
Pragtige Opregte Boston Terrier Tefie te Koop Annlin - image 3
Pragtige Opregte Boston Terrier Tefie te Koop Annlin - image 4
Pragtige Opregte Boston Terrier Tefie te Koop Annlin - image 5
Pragtige Opregte Boston Terrier Tefie te Koop Annlin - image 6
Views:957