Ad is not active - find similar ads in Houses & Flats for rent in Sinoville.

Pragtige tuinwoonstel te huur

Sinoville, Pretoria, Gauteng Added at 13:01, 18 October 2016, Ad ID: 1005553640

R 4,300 Negotiable
Offer from Individual
How many bedrooms? 2
How many bathrooms? 1
Are pets allowed? Yes

Netjiese Sinoville 2 slaapkamer, 1 badkamer tuinwoonstel te huur met eie ingang op erf.  Die woonstel is op 'n busroete geleë en naby winkelsentrums asook skole.  Water en ligte uit gesluit. Beskikbaar vanaf 1 November 2016.  Diere word toegelaat. Een maand deposito word vereis vir water en huur. Skakel asseblief vir Mev. M. Burger vir meer inligting asook om 'n afspraak te maak om na die tuinwoonstel te gaan bekyk.  Geen e-posse gaan op gereageer word nie.

Pragtige tuinwoonstel te huur Sinoville - image 2
Pragtige tuinwoonstel te huur Sinoville - image 3
Pragtige tuinwoonstel te huur Sinoville - image 4
Pragtige tuinwoonstel te huur Sinoville - image 5
Pragtige tuinwoonstel te huur Sinoville - image 6
Views:668

User Ads Mrs M Burger

Pragtige tuinwoonstel te huur

Pragtige tuinwoonstel te huur

Houses & Flats for rent

7 Feb

R 4,000